OraniaVerblyf Bespreking Toep – Inligtingsessie
- Wanneer
- Woensdag 18 November 2026
18:00 - Waar
- Chris Jooste Ouditorium, by Orania Beweging
- Toegang
- Gratis toegang · Bespreking nodig
Besprekings en kaartjies
RSVP by Ludwig Everson: +27 73 134 9671
Oor die geleentheid
Uitnodiging aan Orania se verblyfeienaars: Kom woon ’n kort inligtingsessie oor die nuwe OraniaVerblyf Bespreking Toep by.
Die toep maak dit vir gaste maklik om beskikbare verblyf in Orania aanlyn te soek en te bespreek, en vir eienaars om hul plekke te lys, besprekings te ontvang en betalings te hanteer – alles op een Afrikaanse platform wat spesifiek vir Orania gebou is.
Laat weet asseblief vir Ludwig Everson of julle kan bywoon (RSVP). Toegang is gratis.
Organiseerder
Ludwig Everson – OraniaVerblyf+27 73 134 9671