Tydloos - Dans deur die Dekades
- Wanneer
- Saterdag 7 November 2026
18:30–21:00 - Waar
- Orania Gemeenskapsaal
- Toegang
- R50 - Volwassenes/R20 - Kinders
Besprekings en kaartjies
Kaartjies by Melk & Heuning beskikbaar.
Oor die geleentheid
Orania Gimnastiekklub in samewerking met Kirsten Balletskool, Weltevreden Dans Akademie, en Koeksuster Kuns hou 'n danskonsert. Kom geniet 'n nostalgiese aand gevul met 'n verskeidenheid dansstyle.
Organiseerder
Orania Gimnastiekklub, Kirsten Balletskool, Weltevreden Dans Akademie, en Koeksuster Kuns0725508462