Kersliedere by Kerslig
- Wanneer
- Saterdag 28 November 2026
18:30 - Waar
- Gemeenskapsaal, Orania
- Toegang
- Gratis toegang
Oor die geleentheid
Orania CVO-Skool bied ’n aand van Kersliedere aan met Venessa, Christi en Nina, die CVO Juniorkoor, OKeR-orkes, Bokmakieriekoor en J’Elan Dans Akademie.
’n Gratis pendeldiens vertrek om 18:00 vanaf Gannabos en neem mense ná die geleentheid terug. Verversings is vanaf 18:00 en ná afloop van die program te koop.
Organiseerder
Orania CVO-Skool053 207 0177